Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 8:13 Die Boodskap (DB)

As God so praat oor die nuwe ooreenkoms, beteken dit mos dat die ou ooreenkoms verby is. As dit verby is, hoef ’n mens jou mos nie meer daaraan te steur nie. Net ’n rukkie, dan dink mense nie meer daaraan nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 8

Kyk Hebreërs 8:13 in konteks