Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 7:16 Die Boodskap (DB)

Wat beteken dit? Dit beteken dat as jy vra hoekom Jesus ’n priester is, jy nie vra uit watter mense Hy afstam en volgens watter reëls dit bepaal word nie. Jesus leef immers van altyd af en sal vir altyd leef. Wie Hy is en wat Hy mag wees, word nie afgelei uit wie sy menslike pa of ma is nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 7

Kyk Hebreërs 7:16 in konteks