Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 7:11 Die Boodskap (DB)

Daar is nog ’n ander vraag: Waarom moes daar nog ’n ander soort priester kom? Aäron, as Leviet, en sy nakomelinge was mos daar: Waarom is priesters soos Melgisedek ook nog nodig? Immers, die wet en alles is gegee met die Leviete wat dit organiseer. Wel, die Levitiese priesters met die wet en al kon nie doen wat hulle moes doen nie. Daarom was ’n priester wat soos Melgisedek is, ook nodig.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 7

Kyk Hebreërs 7:11 in konteks