Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 2:8 Die Boodskap (DB)

U het alles vir hom gegee om oor te regeer.”As die Skrif sê dat God alles aan die mens gegee het om oor te regeer, beteken dit álles, sonder enige uitsondering. Soos dit op die oomblik lyk, regeer die mens nog nie oor alles nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 2

Kyk Hebreërs 2:8 in konteks