Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 2:17 Die Boodskap (DB)

Daarom was dit nodig dat Jesus in elke opsig ’n mens moes word, net soos ons, sy broers en susters. So kan Hy regtig namens mense die diens aan God bewys wat God verwag. Hy kan die hoëpriester wees wat simpatie met mense het en wat mense se belange op sy hart dra. So kan Hy daarvoor sorg dat mense se sondes vergewe word en nie teen hulle gehou sal word nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 2

Kyk Hebreërs 2:17 in konteks