Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 13:21 Die Boodskap (DB)

Mag hierdie God van vrede julle alles gee wat julle nodig het sodat julle kan doen wat Hy van julle verwag. Mag Hy deur Jesus in ons lewe dinge doen waarop Hy trots kan wees. Aan Jesus behoort die eer en grootheid vir ewig en altyd. Amen.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 13

Kyk Hebreërs 13:21 in konteks