Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 13:20 Die Boodskap (DB)

God het ons Here Jesus uit die dood laat opstaan. Deur die bloed van hierdie Jesus het daar ’n nuwe ooreenkoms tussen God en ons tot stand gekom. Die ooreenkoms sal vir ewig en altyd bly staan. Hierdie Jesus is ook die groot Herder wat na sy skape kyk.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 13

Kyk Hebreërs 13:20 in konteks