Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 12:5 Die Boodskap (DB)

Boonop lyk dit of julle vergeet het hoe God sy kinders moed inpraat: “My kind, moenie dit sommer van jou afskud as die Here jou straf nie. Moenie sommer tou opgooi as Hy jou op jou foute wys nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 12

Kyk Hebreërs 12:5 in konteks