Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 12:25 Die Boodskap (DB)

Moet onder geen omstandighede julle rug vir God draai wanneer Hy met julle praat nie. Die mense wat nie na Hom wou luister toe Hy met hulle hier op aarde deur Moses gepraat het nie, het lelik in die stof gebyt. As ons ons dan nie meer steur aan God wat uit die hemel met ons praat nie, sal dit nog slegter met ons gaan.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 12

Kyk Hebreërs 12:25 in konteks