Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 12:19 Die Boodskap (DB)

Die mense het ’n trompet hoor blaas en ’n geweldige stem gehoor. Hulle was so verskrik dat hulle begin smeek het dat die stem tog asseblief moes ophou. Dit was God wat met hulle gepraat het.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 12

Kyk Hebreërs 12:19 in konteks