Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 12:18 Die Boodskap (DB)

Julle het ook nog nie soos Israel by ’n regte berg soos Sinai gekom nie. Daar was ’n geweldige vuur op die berg, terwyl donker wolke oor die berg gehang het. Dit was donker en daar het ’n woeste storm losgebreek.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 12

Kyk Hebreërs 12:18 in konteks