Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 12:1 Die Boodskap (DB)

Die lewe is soos ’n wedloop. Op die pawiljoen het ons ’n skare mense wat voor ons met geloof en vertroue in God geleef het. Hulle moedig ons aan om gelowig vol te hou met die wedloop. Laat ons dan ontslae raak van enigiets wat ons hinder om die wedloop van die lewe behoorlik te hardloop. Dit is veral die sonde wat ons gedurig wil pootjie. Laat ons soos die ander gelowiges hardloop met alles wat ons het.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 12

Kyk Hebreërs 12:1 in konteks