Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:35 Die Boodskap (DB)

Dit het ook gebeur dat vroue wie se dierbares dood was hulle weer lewendig teruggekry het. Maar daar was ook ander wat eerder gekies het om gemartel te word as om onder sekere voorwaardes losgelaat te word. Hulle het daarna uitgesien om na die dood op te staan in ’n baie beter lewe by God.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:35 in konteks