Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:34 Die Boodskap (DB)

vure kon ander nie brand nie en mense kon party van hulle nie met swaarde doodmaak nie. Hoewel sommige hopeloos en swak gelyk het, het God hulle sterk gemaak. Ander het weer soos tiere in oorloë geveg en die leërs van vreemde magte verwilder.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:34 in konteks