Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:28 Die Boodskap (DB)

Hy het vir die Israeliete gesê om die paasfees te vier en bloed aan hulle deure te smeer, want hy het die Here vertrou. Hy het geweet dat die oudste kinders van Israel nie daardie nag sou doodgaan wanneer al die ander oudste kinders in Egipte doodgaan nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:28 in konteks