Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 11:27 Die Boodskap (DB)

Hy het besef dat God hom iewers in die toekoms dubbel en dwars sou beloon. Hy het toe sy goed gevat en is uit Egipte uit, sonder om bang te wees vir wat die koning sou sê of doen, want hy het op God vertrou. Hy het hom glad nie van koers af laat bring nie; dit was byna of hy God by hom kon sien, al is God onsigbaar. Dit is later in sy lewe weer bewys.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 11

Kyk Hebreërs 11:27 in konteks