Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:3 Die Boodskap (DB)

Naby Damaskus is Saulus skielik deur ’n skerp lig uit die hemel verblind. Hy het baie groot geskrik toe hy die lig sien en het soos ’n dooie op die grond neergeval.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:3 in konteks