Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:2 Die Boodskap (DB)

Daarom het hy by die hoëpriester lasbriewe gekry en daarmee na die Joodse aanbiddingsplekke in Damaskus afgesit. Daar wou hy elke gelowige vang op wie hy sy hande kon lê. Sy plan was om elkeen wat in die Here geglo het terug te vat na Jerusalem om daar verhoor te word.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:2 in konteks