Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:18 Die Boodskap (DB)

Hy het my na jou toe laat kom sodat jy weer kan sien en sodat jou lewe vervul kan word met die Heilige Gees.” Ananias het skaars klaar gepraat, toe val daar iets soos skille van Saulus se oë af. Daarna kon hy weer sien. Hy is ook gedoop.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:18 in konteks