Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:17 Die Boodskap (DB)

Ananias het toe gedoen wat die Here vir hom gesê het. In Judas se huis het hy sy hande op Saulus gaan sit. Hy sê toe vir hom: “Saulus, my broer, die Here het my na jou toe gestuur. Dit is Hy, Jesus, wat aan jou verskyn het toe jy op pad hierheen was.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:17 in konteks