Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:11 Die Boodskap (DB)

Toe sê die Here vir hom: “Jy moet dadelik na Reguitstraat gaan. Gaan soek die huis waar ’n man met die naam Judas bly. Vra dan vir hom of jy Saulus te sien kan kry. Hy is op die oomblik besig om te bid.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:11 in konteks