Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:10 Die Boodskap (DB)

In Damaskus was daar ’n volgeling van Jesus met die naam Ananias. Die Here het in ’n visioen met hom gaan praat: “Ananias!”“Ja, Here, hier is ek,” het hy geantwoord.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:10 in konteks