Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:59 Die Boodskap (DB)

Terwyl die klippe op Stefanus neergereën het, het hy gebid: “Here Jesus, neem my nou na U toe.” Toe het hy op sy knieë neergeval en hard uitgeroep: “Here, moenie dié sonde teen hierdie mense laat tel nie! Vergeef hulle.” Dit was Stefanus se laaste woorde. Hy het daarna inmekaargesak en is daar op die plek dood.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:59 in konteks