Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:58 Die Boodskap (DB)

Hulle het hom gegryp en uitgesleep tot buitekant die stadsmure. Daar het hulle hom met klippe begin gooi. Party van die mans het hulle hemde uitgetrek sodat hulle Stefanus nog makliker onder die klippe kon steek. Hulle het ’n jongman met die naam Saulus gevra om hulle klere op te pas.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:58 in konteks