Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:52 Die Boodskap (DB)

Julle maak presies net soos al julle voorgeslagte.“Dink net wat julle voorvaders met die Here se boodskappers aangevang het. Hulle het elkeen vervolg en doodgemaak wat dit gewaag het om met hulle oor die Messias, oor God se Gestuurde, te praat. Julle is niks anders as hulle nie. Is dit dan nie julle spul wat Christus vermoor het toe Hy na ons toe gekom het nie?

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:52 in konteks