Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:51 Die Boodskap (DB)

“Julle klomp hardekoppe. Julle dra miskien die teken van die besnydenis aan julle liggaam, maar julle harte en julle koppe is nog glad nie besny nie. Julle doen net mooi niks wat God vir julle sê om te doen nie. Julle luister nie na die Heilige Gees se stem nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:51 in konteks