Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:45 Die Boodskap (DB)

“Hierdie heilige tent was ook by hulle toe Josua hulle nuwe leier geword het. In sy tyd het hy al die ongelowige volke uit Kanaän verdryf. Dié tent was nog steeds by hulle in die tyd van koning Dawid. “Dawid was die koning vir wie God baie lief was.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:45 in konteks