Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:44 Die Boodskap (DB)

“Ons voorouers het die hele tyd daar in die woestyn ’n presiese weergawe van die heilige tent by hulle gehad wat God vroeër aan Moses op die berg Sinai gewys het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:44 in konteks