Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 6:3 Die Boodskap (DB)

“Ons het nou die volgende plan: kies sewe mans uit julle geledere om hierdie werk by ons oor te neem. Maar dit moet mans wees wat julle almal ken en vertrou. Hulle moet ook verstandig wees en vol van die krag van die Heilige Gees.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 6

Kyk Handelinge 6:3 in konteks