Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 6:2 Die Boodskap (DB)

Toe die twaalf apostels daarvan te hore kom, het hulle ’n gemeentevergadering belê. “Dit is nie reg dat ons ons opdrag om die Woord van God uit te dra afskeep om vir die armes kos te gee nie,” het hulle vir die gelowiges gesê.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 6

Kyk Handelinge 6:2 in konteks