Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 6:13 Die Boodskap (DB)

Die mense wat allerhande stories oor hom versprei het, het ook by die verhoor opgedaag en gesê: “Hierdie man sê die verskriklikste dinge teen ons heilige tempel en teen die wet van God.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 6

Kyk Handelinge 6:13 in konteks