Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 6:12 Die Boodskap (DB)

Toe hierdie vals stories by die mense en by die godsdienstige leiers uitkom, was daar groot ongelukkigheid in Jerusalem. Die Joodse Raad het dadelik besluit om in te gryp. Hulle het ’n klompie polisiemanne gestuur om Stefanus te vang en hom voor hulle te daag.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 6

Kyk Handelinge 6:12 in konteks