Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 5:40 Die Boodskap (DB)

Toe het hulle die apostels weer laat inkom en die tempelpolisie aangesê om elkeen van hulle ’n ordentlike drag slae te gee. Na nog ’n ernstige waarskuwing om nie weer in die openbaar oor Jesus te praat nie, is hulle vrygelaat.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 5

Kyk Handelinge 5:40 in konteks