Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 25:23 Die Boodskap (DB)

Die volgende dag het Agrippa en Bernice met prag en praal in die amptelike saal ingekom waar hulle Paulus te woord sou staan. Almal wat iets of iemand in Sesarea was, van hooggeplaaste militêre offisiere tot by vooraanstaande sakemense, het ook opgedaag vir die geleentheid. Festus het die teken aan sy soldate gegee om Paulus te laat inkom.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 25

Kyk Handelinge 25:23 in konteks