Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:6 Die Boodskap (DB)

Paulus het geweet dat ’n deel van die Joodse Raad Fariseërs was en ’n ander deel Sadduseërs. Hy sê toe vir hulle: “Vriende, weet julle, ek self is ook ’n Fariseër. Ek kom uit ’n lang tradisie van Fariseërs. Dit is juis as gevolg van my geloof as Fariseër dat die dooies eendag weer sal opstaan dat ek nou deur u verhoor word.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:6 in konteks