Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:5 Die Boodskap (DB)

“My broers, ek het nie besef dat ek met die hoëpriester praat nie,” het Paulus geantwoord. “As ek dit geweet het, sou ek nie hierdie dinge gesê het nie. Ek weet immers dat daar in die Bybel geskryf staan: ‘’n Mens mag nie sleg praat van ’n leier van die volk nie.’”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:5 in konteks