Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:18 Die Boodskap (DB)

Dadelik het die kaptein Paulus se susterskind na die Romeinse bevelvoerder geneem en gesê: “Daardie gevangene, Paulus, het my gevra om hierdie man na u toe te bring. Hy het iets op sy hart waarvan u moet weet.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:18 in konteks