Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:17 Die Boodskap (DB)

Paulus het toe een van die kapteins nader geroep en vir hom gesê: “U moet hierdie jongman asseblief dadelik na die bevelvoerder toe neem. Hy het iets belangriks om vir hom te sê.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:17 in konteks