Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 22:14 Die Boodskap (DB)

“Ananias het goeie nuus vir my gehad. ‘Weet jy,’ het hy gesê, ‘die God vir wie ons voorouers ook al gedien het, het ’n spesiale taak vir jou. Hy het jou persoonlik uitgekies sodat jy sy reddingsplan vir die wêreld kan ken. Daarom was jy so gelukkig om Jesus te sien en om te hoor hoe Hy met jou praat, want Hy is die Een vir wie God na ons toe gestuur het om ons te red.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 22

Kyk Handelinge 22:14 in konteks