Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 22:13 Die Boodskap (DB)

Hy het na my toe gekom, sy arm om my geslaan en gesê: ‘Saulus, my broer, jy sal van nou af weer kan sien.’ Op daardie oomblik het my oë oopgegaan. Ek kon Ananias duidelik voor my sien staan.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 22

Kyk Handelinge 22:13 in konteks