Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 2:37 Die Boodskap (DB)

Die skare wat na Petrus gestaan en luister het, is diep deur sy woorde geraak. “Sê asseblief vir ons wat ons nou moet doen. Hoe kan ons die saak tussen ons en God regmaak?” het hulle vir die apostels gevra.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 2

Kyk Handelinge 2:37 in konteks