Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:33 Die Boodskap (DB)

Aleksander, aangesê om die skare toe te spreek. Hy het probeer om hulle stil te maak en aan hulle te verduidelik dat die Jode nie die oorsaak van die oproer was nie. Maar toe die skare agterkom dat hy ’n Jood is, het hulle hom doodgeskree.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:33 in konteks