Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:32 Die Boodskap (DB)

Intussen het die skare in die amfiteater aangehou om slagspreuke te skree. Dit was later ’n hele deurmekaarspul. Almal het geskree net wat hulle wou. Niemand het ’n idee gehad waaroor dit eintlik gaan nie. Onder al die geraas deur het die Jode een van hulle leiers, ’n man met die naam

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:32 in konteks