Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:17 Die Boodskap (DB)

Gou-gou het almal in Efese gehoor wat met die seuns van Skeva gebeur het. Die inwoners het baie bang geword. Almal het met groot eerbied oor die Here Jesus gepraat. Baie nuwe bekeerlinge het in die openbaar vertel hoe hulle vroeër in sonde geleef en hoe Jesus hulle lewens verander het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:17 in konteks