Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:16 Die Boodskap (DB)

Dadelik het die man in wie die bose mag was, hulle wreedaardig aangeval. Hy was so sterk dat hulle niks teen hom kon doen nie. Hulle klere is van hulle afgeskeur. Op die ou end het hulle daarin geslaag om weg te kom, kaal en bebloed.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:16 in konteks