Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 18:12 Die Boodskap (DB)

In daardie tyd is Gallio aangestel as die nuwe goewerneur van die Romeinse provinsie Agaje. Die Jode in Korinte wat nie in Jesus geglo het nie, het toe op ’n dag besluit om Paulus by hom te gaan aankla.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 18

Kyk Handelinge 18:12 in konteks