Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 17:30 Die Boodskap (DB)

“Vir ’n lang tyd het die meeste mense op aarde niks van God af geweet nie. Gelukkig het Hy dit nie teen hulle gehou nie. Maar daardie dae is nou vir goed verby. Nou vertel ek julle die waarheid oor Hom sodat julle en al die ander mense op aarde kan ophou om in sonde te leef.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 17

Kyk Handelinge 17:30 in konteks