Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 17:29 Die Boodskap (DB)

‘Ons is deur God gemaak. Ons behoort aan Hom.’“As dit dan waar is dat ons almal aan God behoort en dat ons van Hom af kom, is dit mos dom om te dink dat iemand ’n beeld van Hom kan maak. Dit is blote menslike vindingrykheid om afgodsbeelde te maak.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 17

Kyk Handelinge 17:29 in konteks