Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:11 Die Boodskap (DB)

Ons het die eerste skip geneem wat na Samotrake gevaar het. Van daar af het ons die volgende dag tot in Neapolis gereis. Toe ons daar aankom, het ons dadelik koers gekies die binneland in.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:11 in konteks