Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:10 Die Boodskap (DB)

Na hierdie droom het Paulus presies geweet wat om te doen. Hy het vir ons almal wat saam met hom was, gesê om dadelik gereed te maak om Masedonië toe te gaan. Paulus was nou oortuig dat God ons almal geroep het om die goeie nuus vir daardie mense te gaan vertel.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:10 in konteks